Fri, Jan 29 | 105 Rd No. 4

Beskerm jou plek

Kom ervaar die nuutste DELTOOL produkte wat jou sal help met die beveiliging van jou plek.
Registration is Closed
Beskerm jou plek

Time & Location

Jan 29, 10:00 AM – 12:00 PM
105 Rd No. 4, 105 Rd No. 4, Eloff SH, Delmas, 2211, South Africa

About the Event

Die beveiliging van jou plek is baie belangrik nie net om jou goed te beskerm nie maar ook om jou geliefdes te beskerm. By hierdie geleentheid wil DELTOOL jou inlig hoe dit jou kan bystaan in produkte en dienste om jou te help jou plek te beveilig. As lid van jou netwerk wil DELTOOL produkte soos die STIHL grondboor demonstreer. Die beskikbaarheid van produkte op beide verhurings en aankoop basis sal aangebied word gesamentlik met spesiale aanbiedinge. 

Registration is Closed

Share This Event

  • Facebook